Vol 05 - Strykers vir Snuiters

Vol 05 - Strykers vir Snuiters

Strykers vir Snuiters is vrygestel van weë `n groot aanvraag vir `n Afrikaanse weergawe van Majors for Minors, wat reeds `n huishoudelike naam is op die terrein van breinstimulering vir kleuters. Gewilde Afrikaanse Kinder- en tradisionele musiek, opwindend in `n klassieke idioom verwerk deur die bekende pianis en komponis, Christa Steyn. Majors for Minors se resep is gebaseer op die jongste navorsing oor die onweerlegbare postitiewe uitwerking van klassieke musiek op die ontwikkeling van fetusse, baba's, kleuters en peuters - van ses maande in swangerskap tot op sesjarige leeftyd.
Vol 05 - Strykers vir Snuiters
.ZIP file (58.9MB)
$1.99
Discount:
-0%
Total price:
$1.99
Powered by